HAND & BODY BUTTER
'n Unieke samestelling van 'n verskeidenheid essensiële olies nl. sandalwood olie, olyf olie, baobab olie asook 'n kombinasie van tissue & bio olie.

Hierdie tuisgemaakte lyfbotter is beskikbaar in meer as twintig verskillende geure en bevat ook antibiotiese eienskappe o.a:

Verminder asook help met voorkoming van plooie, rekmerke en selluliet.

Soothes sunburn, eczema, and rashes.Forms a protective barrier over the skin.Nourishes your skin with vitamins and antioxidants.Reduces and prevents stretch marks.

#JenesequaZA #anrijenesequa #bodybutter