Trippe trappe bone...
Varkies in die zone
Koeitjies in die klawer
Perdjies by die hawens
Die eendjies eet die groene grassies
Die gansies is

by die watergaatjies
Ek wens dat hondjie grootter was om my te help om al die diertjies op te pas.
#Jenesequa #Injabulo #JoieDeVivre
Vreugdevolle lewensuitkyk.