Hierdie borrelende badbal geskenk boksies is die "spot on gift idea" to arrive with at any children's party.
Van die voordelige effekte van aromaterapie behels die veranderinge wat aromas in die brein veroorsaak omrede ons reuksintuie 'n kragtige uitwerking op die brein het.
Nòg 'n interessante feit is die inherente genesende eienskappe van die plante wat gebruik word.
Die gebruik van hierdie dissipline verbeter byvoorbeeld teoreties gewrigspyn, verminder hoofpyn en migraine, verlig ongemak in die maag, ontspan spiere en kan selfs die newe-effekte van chemoterapie verminder.
◇Rosemary♡Lavender♤Rock Rose♧SeaBreeze
◇Vanilla♤Teeboom♡Lit-Sea♧Strawberry
♧Naartjie♤Lemon♡Pomelo◇Tangelo
♧Argan+Coconut♤WildFig+Hibiscus♡Tea◇Rose
♤Carnation♡Gardenia◇Jazmine♧Camphor
♤Peppermint♡Eucalyptus◇Lime♧YlangYlang
♡Magnolia◇ProteaDreams♧Sandalwood
♤Orange♡OhSoHeavenly◇Honeysuckle♧Fenjal