Die vrug wat cholesterol bestry.
Nie net kan dit help om geheue en wakkerheid te verbeter nie, maar dit hou ook die gebeente sterk.
Prickly pear oil contains many healthful compounds known to have hydrating, antibacterial, and antioxidant properties. Research suggests that the contents of prickly pear oil can reduce skin inflammation, as well as prevent skin damage and acne.
Met wêreldwyd meer as 5000 variëteite van pere sou jy jare lank elke dag 'n ander soort kon eet en elke keer 'n ander smaak proe. Die volgende is van die mees algemene Amerikaanse peersoorte:
Anjou : Hierdie pere het 'n geelgroen vel en is gewoonlik in die winter beskikbaar. Hulle is soet en baie sappig en lekker om by slaaie te voeg.
Bartlett: Beskikbaar in die somer en vroegherfs. Bartletts het 'n geelgroen skil en soet, sappige vleis. Hulle kan net so geëet of afgeskil en gekook word.
Bosc: Bosc-pere het 'n slanke nek, rooibruin-geel skil en soetsuur smaak. Die vleis is ferm, wat hulle baie geskik maak vir posjering. Hulle kan selfs gerasper word om 'n tikkie soet by hawermout of droë graankos te voeg.
Comice : In 'n reeks kleure wat van groenerige geel tot geel met rooi hale wissel, het Comice-pere 'n smelt-in-die-mond-tekstuur en soet geur. Omdat hulle so sag en mals is, word hulle dikwels as nageregvrug voorgesit.
(Kosse wat heel)