Slakke is tweeslagtige diere, wat beteken elkeen het manlike en vroulike voortplantingseienskappe. Bevrugting is 'n lang , ingewikkelde en tydsame proses.
Gedurende die paringsproses vryf twee slakke hul nek teen mekaar en verbind met mekaar.
Saadbuise stoot uit die een in die ander een se geslagsorgaan, ook in die nek en saadoordrag kan begin.
![](https://static.wixstatic.com/media/fefb6a_a5c364d0ea3948baa1a1b584db9b1aae~mv2.jpg/v1/fill/w_508,h_559,al_c,q_80,enc_auto/fefb6a_a5c364d0ea3948baa1a1b584db9b1aae~mv2.jpg)
Ongeveer 6 ure later is die eerste gedeelte van die metode voltooi en die geslagsrolle word omgeruil met die ander slak wat nou weer 'n buis uitstoot om die saad oor te dra.
Die hele proses vat sowat 12 ure. Vyftien daggies later klim die slakke uit, maar die eierlêproses gebeur om-en-by elke vierde week.
#BubbleDohSoap #FizzingBathBall
🐚🐌🐣🐚🐌