Opsoek na diep rede vir menslike geluk , is daar nòg geld gevind, nòg besittings, nòg luukshede, nòg niksdoen, nòg wins , nòg feesvieringe, nòg genot.
By gelukkige mense is daar altyd 'n diepe gevoel van sekuriteit te vinde en 'n spontane vreugde en groot eenvoud in kleine dingetjies.
![](https://static.wixstatic.com/media/fefb6a_4671eadce9e94fe29f79186176f08dc9~mv2.jpg/v1/fill/w_980,h_1076,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_auto/fefb6a_4671eadce9e94fe29f79186176f08dc9~mv2.jpg)
By gelukkige mense is daar altyd verstomming oor die afwesigheid van dwase begeertes.
By gelukkige mense is daar nóóit ongedurigheid of gejaagdheid nie, nòg minder die drang of begeerte vir selfverheerliking.
'n Gesonde porsie humor is altyd in gelukkige mense se besit.
![](https://static.wixstatic.com/media/fefb6a_523f823fe2a34625a15660b5f80c41ad~mv2.jpg/v1/fill/w_980,h_933,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_auto/fefb6a_523f823fe2a34625a15660b5f80c41ad~mv2.jpg)