top of page

Komete se Kern

Writer: JENESEQUA JENESEQUA

Komete word dikwels beskryf as "vuil sneeuballe" ('n mengsel van stof en ys)


Die kern is sponsagtig en het dus baie gate. In 1986 is waargeneem daar is berge, riwwe , laagtes en minstens een krater op Halley.




Die kern is met 'n laag stof bedek en donker, soos steenkool - dit weerkaats net 4% van die sonling wat daarop val.



 
 
 

Comments


bottom of page